Suggested Apps2019-08-28T13:47:44+02:00

Google Play Store : https://goo.gl/rND1hF
iPhone & iPad : https://goo.gl/E6f6jk
Amazon App Store : https://goo.gl/mSZqaa
Website : http://www.smartgecko.co.za/

Help jou kind om die eerste tree te gee, om taal aan te leer met meer as 100 belangrike eerste woorde en prente van diere. Hierdie app spoor die kleinspan aan, om nie net diere te leer ken nie maar ook hulle geluide. Dit wys ook watter wonderlike verskeindenheid van die diere daar in die wereld is van troeteldiere en plaasdiere tot insekte en wildediere.

 

Kategorieë

  • Diere van Afrika
  • Diere van Australie
  • Voels
  • Plaasdiere
  • Woude
  • Insekte
  • Oerwoud
  • Oseaan
  • Troeteldiere
  • Poolstreke
  • Riviere en mere
  • Wilde diere

Google Play Store : https://goo.gl/rYaVLa
iPhone & iPad : https://goo.gl/megjlk
Amazon App Store : https://goo.gl/h9nbnI

This application is the perfect application to help you to assist your children in improving their words and the pronunciation. It’s an Afrikaans app that can assist both Afrikaans and English children to increase their vocabulary. If you purchase this app you will get access to 25 categories of flashcards, which equates to more than 500 words.

These flashcards have the correct Afrikaans name attached to it and if you tap on the high-quality images you will hear the correct pronunciation thereof as well. The categories range from basics such as colors, numbers and the alphabet right through to outdoors and animals.

Handy at home, in a plane, on a train, in the car, or at a restaurant.

Will keep your little one entertained for hours while learning at the same time.

Your baby / toddler will get the hang of it in no time.

This is truly your one stop flashcard app

Features

  • 25 categories of flashcards with more than 500 words
  • Kid-friendly font for letters
  • Afrikaans audio for all 500 words
  • Each card contains an object and word
  • Made for the iPad, iPhone and iPod Touch
  • Easy for little ones to use, just swipe left and right
  • Animation and audio playback when you tap the object
  • Very clean and smooth user experience
  • Horizontal and Vertical rotation supported

iPhone en iPad : https://goo.gl/KkQV2X
Google Play Store : https://goo.gl/5WXj6C
Amazon app store : https://goo.gl/ExyVVP

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Hierdie afrikaanse toepassing bevat die fonetiese alfabet klanke, dubbelklanke en drieklanke.

Eenvoudige woorde is gekies, om dit ook leesbaar vir die beginner leser te maak.

Google Play Store : https://goo.gl/EViqqI
iPhone en iPad: https://goo.gl/KqSprC
Amazon App Store :https://goo.gl/IdNxHb

Hierdie toepassing leer kinders meer oor die wêreld van werk asook om verskillende beroepe te identifiseer en te verstaan. As jou kind op die ouderdom is waar hy of sy gedurig gesels oor sy droom werk van eendag is hierdie die perfekte toepassing om hom bloot te stel aan die verskillende beroepe daar buite.

So klein soos die kinders is, is hulle verbeelding groot en hulle fantasie-beroep verskil daagliks. Met hierdie toepassing leer jou kind op ‘n speel-speel manier oor verskillende beroepe. Daar is 80 verskillende beroepe waaran jou kind lag-lag, kan leer, identifiseer en verstaan.

Elke beroep word deur die toepassing uitgebeeld as ‘n legkaart, sodra die legkaart aan makaar gesit is, verskyn die naam van die beroep en daar word ‘n kort beskrywing gegee. Op hierdie manier leer jou kind nie net 80 verskillende beroepe nie, maar ook oor die rolspelers in die gemeenskap en wat hulle doel is, byvoorbeeld: ‘n brandweerman blis vure, so wanneer daar ‘n vuur is moet ons die brandweerman bel.

Die toepassing is gebruikersvriendlik en kinders 2 jaar en ouer kan dit geniet en verstaan sonder toesig. Dit is ook die perfekte geleentheid om saam met jou kind deur die verkillende broepe te werk en uit te vind wat sy gunsteling is soos daar meer beroepe ontdek word.

Features

  • Verskillende beroepe
  • In afrikaans
  • 80 verskillende bekende beroepe

Van die beroepe op die toepassing is

  • Dokter
  • Brandweerman
  • Polisieman
  • Verpleegster
  • Veearts
  • en nog vele meer

iPhone & iPad: https://l.facebook.com/l.php?u=https%3A%2F%2Fitunes.apple.com%2Fza%2Fapp%2Fleer-om-tyd-te-lees-in-afrikaans%2Fid1039639491%3Fmt%3D8&h=ATMD6209OKMdBXDiYR2HW7PbaXrNpJTdUhnvt-U-Kh9LK_wJJB2LcIkw1x9w6LzQ0LAwCMEGCK5KOUc5pOBqVLOMIkBHneDU7-Atr5Fu04_K2pbh391X1Is7QgovKRRR5V2RmQ

Hierdie app leer jou kind met interaktiewe spelletjies hoe om tyd te leer lees en verstaan.

Die oefeninge en aktiwiteite in hierdie app help kinders om maklik en met pret te leer sê hoe laat dit is – die ideale voorbereiding vir skool.

Met die app (speletjie) kan jou kind na vlak een vorder tot by vlak tien. Jou kind kan leer van Analoog tyd, Digitale tyd en Geselstyd in een speletjie. Jy het ook die opsie om die speletjie te herstel, sodat jou kind weer deur elke vlak kan gaan.

Die karakters in the app “Mia en Anton” is interaktief en maak dit baie pret vir die kinders en die ouers om te speel.

Elke vlak is ‘n speletjie wat verduidelik wat om te doen en hoe om die vlak deur te kom.

 

Wat om te verwag op elke vlak:

Vlak 1: Ure

Vlak 2: 5 Minute

Vlak 3: Halfuur

Vlak 4: Kwart oor

Vlak 5: Kwart voor

Vlak 6: Digitale tyd uur

Vlak 7: Digitale tyd minute

Vlak 8: Geselstyd Oor

Vlak 9: Geselstyd voor

Vlak 10: Oefentyd

Apple Store: http://apple.co/1MFNe2U
Google Play: http://bit.ly/1PFr5ma

My Pretplaas is ‘n prettige, opvoedkundige app vir kinders onder 7 jaar met inhoud wat uniek in Afrikaans geskep word deur kenners in die velde van arbeidsterapie, kinderteater- en musiekproduksies. Jy kan uitsien na nuwe inhoud élke maand – daar is speletjies, video’s uit die bekende Jungle Beat-animasiereeks, stories geskep deur Marinda Engelbrecht en liedjies deur Pedro Kruger. Die app is gratis, maar ‘n minimale maandelikse intekentarief sal alle inhoud ontsluit. Jou kind kan veilig, sonder om aanlyn te wees, hierdie inhoud geniet.

My Pretplaas is ook in Engels beskikbaar as Bongi’s Farm.

iOS: http://bit.ly/playkidstv
Android: http://bit.ly/playkidstv-android

PlayKids is the home of the original series Junior on the Job, which teaches kids about different professions and the important jobs kids see all around them! SuperHands is a craft series, designed to bring easy craft ideas that a preschooler can enjoy doing at home or in the classroom. Our original music and song videos teach manners, safety, movement, cultures, holidays, colors, letters, counting, grown-up jobs and more – everything a preschool kid needs in one fun place!

Watch on YouTube at plkids.tv/youtubeus!

Here’s what parents and grandparents say about the PlayKids app:

“A life saver! – Better than Netflix for the little ones. My 2 years old daughter can play with it on her own.”
“We are moving to a house with no cable and this is perfect for three year old son thanks so much”
“My grand baby loves this application… Thank you so much for such a good app for our kids ;- )”
“My son loves this app. He laughs and laughs at each episode. I love this app because my son is autistic and this app lets us watch and talk about the episodes together. Thank you!”

– Designed with your little one in mind: child-friendly interface with age- appropriate cartoons. Parental controls keep your child from accessing the rest of the phone.
– Watch videos offline: Download your child’s favorite videos and play them whenever, even without internet!
– TV Series and Educational Games, all in one place!
– Run on Multiple Devices: Subscribe once and have access on all of your devices, Android or iOS.

iPhone en iPad : https://goo.gl/jgQPmM
Google Play Store : https://goo.gl/q6MyBK
Amazon app store : https://goo.gl/sLZiGq

Hierdie toepassing gaan jou kleuter leer om geld te verstaan. Soos jy deur die aktiwiteite gaan, sal jy meer geld verdien. Hoe meer geld jy verdien hoe meer items kan jy by die winkel koop. Onthou ook om die munte te vang na elke aktiwiteit, as jy goed genoeg doen.

iPhone en iPad : https://goo.gl/1XSeFV
Google Play Store : https://goo.gl/Dl4cek
Amazon App Store : https://goo.gl/g08p96

Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sal lok om sodoende hulle woordeskat en spelvernuf terselfdertyd te verbeter. Die toepassing het ‘n saamgestelde woordelys wat bestaan uit ongeveer 500 woorde. Hierdie woorde word verdeel in verskillende groepe van woordlengtes, wat aangepas word by die kind se spelsukses en -vermoë. Daar kan enige tyd ‘n spesifiek groep van woordlengtes geselekteer word vir beoefening. ‘n Resultaatstaat word aan die einde van elke woordgroep gepubliseer wat die ouer kan help om probleemwoorde te identifiseer. Spel Pret maak ook gebruik van fonetiese klanke om geheuevaslegging te versnel. Hierdie funksionaliteit lewer aan Spel Pret die unieke baanbreker verskil relatief tot ander soortgelyke toepassing in die mark.


iPhone & iPad: https://goo.gl/4Ycrb2

Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan die syfer wêreld.

Ons Syfer Monsters in die speletjie help stap-vir-stap met die wiskunde. Daar is verskillende vlakke in die toepassing. Dit begin op ‘n maklike valk en soos jou kind verbeter word die vlakke se intersiteit hoër.

Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraaking kom word deur hierdie toepassing geleer op ‘n speelsgewyse. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word: eenvoudige optel- en aftreksomme en om syfers wat dikwels omgekeer of vewar word te herken. Hierdie is inderdaad ‘n bo-baas-toepassing vir jou kind om vertroud te raak met wiskunde.

Daar is ook ‘n vorderings verslag beskikbaar sodat, jy as ouers, ‘n oogie kan hou oor jou kind se wiskundige vordering.

Features

  • Basiese beginsels van wiskunde te leer
  • Verslag beskikbaar
  • Eenvoudige optel- en aftreksomme

Die toepassing fokus op die volgende:

  • Sorteering
  • Tel
  • Rangskikking
  • Nommers wat die selfde is
  • Groot en klein
  • Posisie ten opsigte van ruimte
  • Patrone
  • Ooreenkomste
  • Optel en aftrek

iPad : https://goo.gl/UUW9VU

Kleuter Begrip van die Wêreld

Hierdie toepassing is briljant om jou kind speel-speel te help met basiese hand-en-oogkoördenasie ontwikkeling en onbewustelik sy/haar geheue te verbeter deur van bekende omgewings gebruik te maak, soos die badkamer, kombuis, strand, ens.

Ons ontwikkelingspan het ‘n interaktiewe speletjie ontwikkel wat bestaan uit tien verskillende omgewings wat alreeds bekend is aan jou kind en spog met meer as honderd prentjies wat deel vorm van die interaktiewe avontuur wat op hul wag.

Die speletjie begin by die voltooide prentjie wat vir paar sekondes vertoon word, waarna die aspekte van die prentjie dan na die kant skuif, waarna jou kind met ‘n trek-beweging die aspekte een vir een moet terugplaas op die regte plek in die prentjie. Sodra ‘n aspek op die regte geplaas is, sal die speletjie jou kind beloon met ‘n gepaste deuntjie wat gespeel word om jou kind aan te moedig om aan te hou speel en probeer. So kan jou kind teen sy/haar eie tyd en tempo met groot pret die prentjie opbou en gestimuleer word vir ure lank.

iPhone en iPad : https://goo.gl/usIUvy
Google Play Store : https://goo.gl/pdMc4U
Amazon App Store : https://goo.gl/1WwbqI

Woordsoektog is ‘n speletjie om woorde binne ‘n legkaart van ander woorde te soek. Met hierdie toepassing kan jou kinders heerlik ontspan terwyl hulle ook hul brein oefen. As jy vashaak is daar ook wenke wat jy kan gebruik. Jy word ook beloon met ekstra wenke vir elke 250 punte. Ons toepassing bevat meer as 500 afrikaanse woorde met ‘n prentjie wat ure se pret verskaf en ook jou woordeskat verbeter.
Dié woorde bevat temas soos voedselkettings, emosies, insekte, sprokies, somme, kleure en familie.
Laat die pret solank begin.

Funksies

* 1 minuut, 5 minute en 10 minute
* Hoogste tellings
* 7×7 soek bord
* Wenke as jy vashaak
* Maklike woorde, ideaal vir graad 1-3

WhatsApp chat