About Charne

This author has not yet filled in any details.
So far Charne has created 19 blog entries.

Ek is moeg

Kom ons wees gou eerlik... Niemand berei jou voor nie. Niemand sê vir jou dat jy min gaan slaap of dalk niks gaan slaap nie. [...]

Ek is moeg2019-08-13T13:26:51+02:00

Winteroggende

Dis winter en dis nog donker as ons wakker gemaak word en die dag begin. My liefste kinders moet onnatuurlik vroeg uit die vere gelig [...]

Winteroggende2019-04-08T16:00:50+02:00

Boelie

Na ons ervaring van ons eerste ernstige boelie-situasie, wat my as ma erg omvergegooi en verskriklik bekommer het, bevind ek my nogsteeds met baie vrae [...]

Boelie2019-04-08T15:58:15+02:00

Graad 1 Nogsteeds

Dis nie grappies nie. My maag draai en my kop raas van al die roetine. Nou ja ek weet ons is almal anders, party floreer [...]

Graad 1 Nogsteeds2019-04-08T15:52:48+02:00

#GeenFilter

Het jy al ooit na iemand anders se perfekte gesinsfoto’s gekyk en gewonder hoe de helmet die wonderwerk gebeur het dat ál die lede van [...]

#GeenFilter2019-04-08T15:41:15+02:00

Vlieg saam…

Dis al twee maande in 2018 in. Ek is ‘n verskrikte mamma wat haar oudste dogtertjie se nuwe grootskool-uniform elke oggend moet reg sit en [...]

Vlieg saam…2019-04-08T15:29:51+02:00
WhatsApp chat